Search form

1 Samuel 6:4

4Die Filistyne het gevra: “Wat is die skuld-offer wat ons vir Hom moet stuur?”

En die priesters en waarsêers het gesê: “Julle moet vyf goue sere en vyf goue muise saamstuur, want die Filistyne het vyf leiers en hulle was almal ook siek soos julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index