Search form

1 Samuel 6:8

8Dan moet julle die kis van die Here neem en julle moet dit op die wa sit. Julle moet die goue goed in die wa-kis sit langs die kant van die wa. Die goue goed is die skuld-offer wat julle moet saamstuur. Dan moet julle die wa en die koeie laat gaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index