Search form

1 Samuel 7:13

13Die Filistyne het die oorlog verloor en hulle het nie weer in die Israeliete se land gekom nie. Die Here het die Filistyne laat swaarkry al die jare wat Samuel gelewe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index