Search form

1 Samuel 7:2

2Die kis van die Here het lank in Kirjat-Jearim gebly, dit was 20 jaar daar.

Die Israeliete oorwin die Filistyne

Al die Israeliete het gehuil en getreur en hulle het gevra dat die Here hulle moet help teen die Filistyne.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index