Search form

1 Samuel 7:6

6Hulle het toe by Mispa bymekaargekom en water geskep en vir die Here drank-offers uitgegooi. Hulle het daardie dag gevas en gesê: “Ons het sonde gedoen teen die Here.”

Samuel was die leier van die Israeliete in Mispa.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index