Search form

1 Samuel 7:7

7Die Filistyne het gehoor dat die Israeliete in Mispa bymekaargekom het, en die leiers van die Filistyne het na die Israeliete toe gekom. Toe die Israeliete dit sien, het hulle bang geword vir die Filistyne

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index