9Samuel het ’n lam geneem wat nog aan sy ma gedrink het en hy het die lam ge-offer. Dit was ’n brand-offer vir die Here. Samuel het gebid en gevra dat die Here hulle moet help, en die Here het geluister na sy gebed.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.