Search form

1 Samuel 8:11

11Hy het gesê: “Die koning wat oor julle sal regeer, mag baie dinge doen: Hy sal julle seuns vat en hy sal hulle aanstel by sy oorlogkarre of om op sy perde te ry of om voor sy oorlogkar te hardloop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index