Search form

1 Samuel 8:22

22En die Here het vir Samuel gesê: “Jy moet doen wat hulle vra, jy moet vir hulle ’n koning kies en aanstel.”

Samuel het toe vir die leiers van Israel gesê: “Julle moet teruggaan, elkeen na sy stad.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index