10Saul het vir die slaaf gesê: “Dit is goed, kom ons gaan.”
Hulle het toe na die stad gegaan waar die man van God was.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.