Search form

1 Samuel 9:21

21Saul het vir Samuel gesê: “Ek is van die Benjamin-stam, die kleinste van die stamme van Israel, en my familie is minder belangrik as al die ander families in die Benjamin-stam. Hoekom sê jy hierdie dinge vir my?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index