Search form

1 Samuel 9:26

26Hulle het die volgende dag vroeg opgestaan. Toe dit begin lig word, het Samuel vir Saul op die dak geroep en gesê: “Jy moet opstaan, ek wil jou laat gaan.”

Saul het opgestaan, en hy en Samuel het uitgegaan buitetoe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index