Search form

1 Samuel 9:27

27Hulle het geloop en toe hulle amper uit die stad was, het Samuel vir Saul gesê: “Sê vir die slaaf hy moet verder gaan. Maar jý moet nou hier bly staan sodat ek vir jou kan sê wat God gesê het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index