Search form

1 Tessalonisense 1:5

5Ons weet dit, want julle het die goeie boodskap by ons gehoor, en nog meer, julle het ook die wonderwerke gesien wat die Heilige Gees gedoen het. En julle het vas geglo dat alles wat ons doen en sê, die waarheid is. Julle weet ook hoe ons saam met julle gelewe het. Ons het dit gedoen sodat julle kon sien hoe gelowiges moet lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index