Search form

1 Tessalonisense 3:2

2en dat Timoteus na julle toe moet gaan. Timoteus glo ook soos ons in God, en hy werk saam met ons vir God om die goeie boodskap van Christus te bring. Timoteus moes vir julle gaan sê dat julle moet aanhou glo, julle moenie moedeloos word nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index