Search form

1 Tessalonisense 3:6

6Maar Timoteus het klaar teruggekom van julle en hy het vir ons goeie nuus gebring. Hy sê julle hou aan om in God te glo en julle is lief vir mekaar. Hy sê ook julle dink aan mooi dinge wanneer julle aan ons dink, en julle verlang om ons te sien, soos ons ook verlang om julle te sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index