Search form

1 Timoteus 1:1

Paulus groet vir Timoteus

1Ek, Paulus, is ’n apostel van Christus Jesus. God en Christus Jesus het vir my gesê dat ek ’n apostel van Christus Jesus moet wees, God wat vir ons gered het en Christus Jesus wat sal doen wat Hy belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index