Search form

1 Timoteus 1:16

16Maar Christus Jesus was baie goed vir my. Ek was die grootste sondaar, maar Hy het vir my gewys dat Hy baie geduldig is. Daarom het ek ’n voorbeeld geword vir ander mense, mense wat ook in Hom kan glo en die ewige lewe kan kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index