Search form

1 Timoteus 1:7

7Hulle wil vir ander mense leer wat die Wette van Moses sê. Hulle dink hulle weet alles, maar hulle verstaan self nie wat hulle sê nie en hulle verstaan ook nie die dinge waaroor hulle praat nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index