Search form

1 Timoteus 3:16

16Ek wil reguit sê: Ons het nie geweet hoe om God te dien nie, maar God het vir ons kom sê hoe om dit te doen, en dit is wonderlik.

God het ’n mens geword,

Hy was Christus,

die Heilige Gees het gewys

wie Christus waarlik is,

engele het vir Christus gesien,

mense het vir die volke vertel

van Hom.

Oral in die wêreld het mense

in Hom geglo,

God het vir Christus

opgeneem na die hemel

en God het Hom Koning

laat word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index