Search form

1 Timoteus 5:18

18Want in die Ou Testament is geskryf: “Jy mag nie ’n bees se bek toebind wanneer hy op die dorsvloer werk nie.”

En daar is ook geskryf:

Wanneer iemand werk,

dan moet jy hom beloon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index