Search form

2 Kronieke 1:1

Die Here gee vir Salomo wysheid

(Kyk ook 1 Kon 3:2-15)

1Salomo seun van Dawid het koning geword en hy het seker gemaak dat hy koning sal bly. Sy God die Here was by hom. Die Here het hom ’n baie belangrike koning laat word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index