Search form

2 Kronieke 10:16

16Toe die koning nie na hulle luister nie, het al die mense van Israel vir die koning gesê:

“Ons is nie Dawid se familie nie,

die seun van Isai was nie een

van ons nie.

Mense van Israel, gaan terug

na julle tente!

Dawid, nou moet jy

jou eie huis oppas.”

Die mense van Israel het teruggegaan na hulle tente.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index