Search form

2 Kronieke 11:1

Rehabeam wil oorlog maak teen Jerobeam

(Kyk ook 1 Kon 12:21-24)

1Rehabeam het na Jerusalem gekom en hy het al die manne van die Juda-stam en die Benjamin-stam bymekaargeroep. Hulle was 180 000 soldate wat hy spesiaal gekies het. Rehabeam wou oorlog maak teen die mense van Israel, hy wou probeer om die land vir homself terug te kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index