Search form

2 Kronieke 11:23

23Rehabeam was slim, hy het party van sy seuns oral in die stede van Juda laat woon, in die stede wat sterk mure gehad het. Hy het vir hulle meer as genoeg kos gegee en hy het vir hulle baie vroue gekry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index