Search form

2 Kronieke 12:1

Koning Sisak van Egipte het Jerusalem aangeval

(Kyk ook 1 Kon 14:22-28)

1Toe Rehabeam seker was dat hy koning is en toe hy sterk geword het, het hy en al die Israeliete saam met hom opgehou om te doen wat die Here wil hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index