Search form

2 Kronieke 12:11

11Elke maal wanneer die koning na die tempel gegaan het, dan het die wagte gekom en hulle het die skilde gedra. Daarna het hulle die skilde teruggebring na die wagte se kamer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index