Search form

2 Kronieke 12:13

Rehabeam sterf

(Kyk ook 1 Kon 14:21,29,31)

13Koning Rehabeam was lank koning in Jerusalem. Hy was 41 jaar oud toe hy koning geword het en hy was 17 jaar lank koning in Jerusalem. Jerusalem was die stad wat die Here gekies het van al die stede van die stamme van Israel. Die Here het Jerusalem gekies om aan Hom te behoort. Rehabeam se ma was die Ammonitiese vrou Naäma.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index