Search form

2 Kronieke 12:15

15Al die dinge wat Rehabeam voorheen en later gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die profeet Semaja en van die siener Iddo. Hulle het dit in die naamlys geskryf. Hulle het ook geskryf oor die oorloë wat daar altyd tussen Rehabeam en Jerobeam was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index