Search form

2 Kronieke 12:3

3Sisak het 1 200 oorlogkarre en 60 000 manne op perde by hom gehad, en sy soldate was so baie dat ’n mens hulle nie kon tel nie. Daar was soldate uit Libië, Suk en Kus.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index