Search form

2 Kronieke 12:5

5Die amptenare van Juda het weggevlug van Sisak en hulle het in Jerusalem bymekaargekom by Rehabeam. Die profeet Semaja het na hulle toe gekom en hy het vir hulle gesê: “Die Here sê: Julle het My gelos, daarom het Ek julle gelos, sodat Sisak met julle kan doen wat hy wil.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index