Search form

2 Kronieke 12:7

7En toe die Here sien dat hulle hulleself verneder het, het Hy vir Semaja gesê: “Hulle het hulleself verneder, daarom sal Ek hulle nie almal laat sterf nie. Ek sal hulle nie so swaar straf soos Ek hulle wou straf nie, Ek sal nie vir Sisak gebruik om die mense van Jerusalem te laat voel hoe kwaad Ek regtig is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index