Search form

2 Kronieke 13:10

10Maar ons? Die Here is ons God, ons het Hom nie gelos nie. Ons het priesters van die nageslag van Aäron, hulle werk vir die Here, en die Leviete help om die werk te doen wat die priesters moet doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index