Search form

2 Kronieke 13:11

11Die priesters offer elke oggend en elke aand brand-offers en wierook wat lekker ruik, hulle sit die offer-brood reg op ’n rein tafel, en hulle kyk dat die lampe van die goue lampstaander elke aand brand, want ons doen wat ons moet doen vir ons God die Here. Maar julle het Hom gelos.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index