Search form

2 Kronieke 13:12

12En julle moet dit weet, God lei ons, en sy priesters het die trompette wat hulle moet blaas sodat die oorlog teen julle kan begin. Israeliete, julle moenie oorlog maak teen die Here, die God van julle voorvaders, nie, want julle sal nie wen nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index