Search form

2 Kronieke 13:13

13Jerobeam het party van sy manne agter-om die Judeërs gestuur om daar weg te kruip. Hulle was agter die Judeërs en sy ander manne was voor hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index