Search form

2 Kronieke 13:14

14Toe die Judeërs omdraai en kyk, toe sien hulle Jerobeam se manne voor hulle en agter hulle. Hulle het tot die Here gebid en gevra dat Hy hulle moet help, en die priesters het die trompette geblaas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index