Search form

2 Kronieke 13:18

18So het die mense van Israel daardie oorlog verloor. Die Judeërs was die sterkste omdat hulle geglo het dat die Here, die God van hulle voorvaders, hulle sal help.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index