Search form

2 Kronieke 13:19

19Abia het vir Jerobeam gevolg en gejaag en hy het ’n paar stede van Jerobeam gevat. Dit was Bet-El en die dorpies daar naby, Jesana en die dorpies daar naby, en Efrajin en die dorpies daar naby.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index