Search form

2 Kronieke 13:20

20Jerobeam se leër het nie weer sterk geword in die tyd van Abia nie. Die Here het Jerobeam siek laat word, en hy het gesterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index