Search form

2 Kronieke 13:3

3Abia het die oorlog begin met ’n leër van 400 000 manne, dit was sy beste manne wat hy laat uitsoek het. Hulle was manne wat goed oorlog kon maak. Jerobeam het vir hom gewag met 800 000 manne, dit was ook sý beste manne, manne wat geweet het hoe om oorlog te maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index