Search form

2 Kronieke 13:5

5Julle weet dat die Here, die God van Israel, vir Dawid en sy nageslag belowe het dat een van hulle altyd koning van Israel sal wees. Hy het met Dawid ’n verbond gemaak wat Hy nooit sal breek nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index