Search form

2 Kronieke 13:7

7’n Klomp slegte mense wat niks beteken het nie, het by hom bymekaargekom en hulle was te sterk vir Rehabeam seun van Salomo. Rehabeam was nog jonk en swak en hy kon nie wen teen hulle nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index