Search form

2 Kronieke 13:8

8En nou dink julle dat julle sterk kan wees teen die land van die Here, die land waaroor Hy vir Dawid en sy seuns laat regeer. Julle is ’n groot klomp manne en julle het die kalfbeelde by julle, die beelde wat Jerobeam laat maak het om julle gode te wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index