Search form

2 Kronieke 13:9

9Julle het die priesters van die Here, die nageslag van Aäron, weggejaag, en ook die Leviete, en julle het vir julle priesters gekies en aangestel soos die volke van ander lande doen. Elkeen wat gekom het en wat ’n bees en sewe skaap-ramme gebring het om homself te laat wy, het ’n priester geword vir gode wat nie gode is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index