Search form

2 Kronieke 14:1

1Abia het gesterf, en hulle het hom begrawe in die Dawidstad. Sy seun Asa het koning geword ná hom.

Asa

(Kyk ook 1 Kon 15:9-15)

In die tyd toe Asa koning was, was daar tien jaar lank vrede in die land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index