Search form

2 Kronieke 14:11

11Asa het tot sy God die Here gebid en gesê: “Here, net U kan help wanneer baie mense oorlog wil maak teen mense wat nie sterk is nie. Ons God die Here, U moet ons help, want ons glo dat U dit kan doen. Ons behoort aan U, en ons glo dat U ons sal help om oorlog te maak teen hierdie klomp mense. Here, U is ons God, U moenie dat mense U keer nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index