Search form

2 Kronieke 14:13

13en Asa en sy manne het die Kussiete gevolg en gejaag tot by die stad Gerar. Die Kussiete het almal in die oorlog gesterf. Die Here en sy leër het die Kussiete heeltemal oorwin. Die Judeërs het baie van die Kussiete se goed gevat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index