Search form

2 Kronieke 14:15

15Die Judeërs het ook die kampe aangeval van die mense wat met skape en bokke geboer het. Hulle het baie skape en bokke en kamele gevat en teruggegaan na Jerusalem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index