Search form

2 Kronieke 14:7

7Hy het vir die mense van Juda gesê: “Kom ons bou hierdie stede en ons bou mure om die stede en ook torings en poorte met sluitbalke. Die land behoort aan ons, want ons het ons God die Here gedien. Ons het Hom gedien, en Hy het vir ons vrede gegee, daar is nie vyande rondom ons nie.”

Hulle het toe die stede gebou en hulle het alles goed gedoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index